Preaches

2023

September

2023

August

2023

July

2023

June

2023

May

2023

April

2023

Maart

2023

Feb

2023

Jan

2022

Dec

2022

Nov

2022

Oct

2022

Sep

2022

Aug

2022

Julie

2022

Junie

2022

Mei

2022

April

2022

March

2022

February

2022

January

2021

September

2021

Augustus

2021

July

2021

June

2021

May

2021

April

2021

March

2021

Feb

2021

Jan

2020

Sep

2020

Aug

2020

July

2020

May

2020

April

2020

Maart

2020

Februarie

2020

January

2019

December

2019

November

2019

October

2019

September

2019

August

2019

July

2019

June

2019

May

2019

April

2019

March

Vroue Dag Hanchen, 44 years Die hele week het ek ‘n moegheid aan my gehad en besef dit sal beter wees as ek verskoning maak vir die vrouedag. Aangesien dit net ‘n ‘crafty dag’ sou wees, het ek gedink dat ek nie veel gaan mis nie. Maar elke keer wanneer ek vir Erica wou bel, het iets voorgeval, totdat dit Saterdag oggend was en ek nie meer kon kop uittrek nie. By die kerk aangekom het daar net so ‘n wolk van vrede, liefde en ‘belonging’ om my gevou en het ek geweet dit is waar ek vandag moet wees!
Die Here se teenwoordigheid en liefde was so teenwoordig en dit het uit die besoekers se gesigte en geselsies gestraal.
testimonies
Soul Care Suzaan Venter, 32 years “ Soul Care has been a most amazing journey that the Lord has taken me on. Through this course God revealed to me once again who He was, how big his love is and who I am in Him. Even in the insignificant things concerning this course I was blown away. Just in the way the groups were put together, for me, was already a definite sign of divine intervention. For if it were by my choice, I would not have thought to join up with most of the women in that group. But to my surprise in the group there was so much grace and compassion between us, also to my astonishment there were so many ways that we could relate to each other and so we could also encourage each other and pray together. God knew exactly what every one of us needed at that very point and He used each one of us as a key to unlock Himself to us in the group. ” testimonies Vroue Kamp Hester De Villiers, 28 years “Miriam, ʼn vrou uit die Kaap se JoshGen span, vra ons om op ʼn canvas die lewensseisoen waarin jy tans is te beskryf en waar God in die prentjie inpas. Eers het ek gewonder hoe ek my seisoen op ʼn canvas sal laat inpas, maar goeie kunstige vriendinne kon my help met ʼn gedagte of twee. Nie lank nie en my canvas was klaar! Vir 2 jaar loop ek met hierdie worsteling in my: ek wil graag vir die Here werk, ek wil in die bediening wees. Elke keer wanneer ons Sondae van die kerk af kom en iemand het iets gedeel oor bediening, dan sê ek vir my man oppad huis toe “sien jy ons kan daarby betrokke raak”. As ek gaan stil word by die Here, hoor ek die Here sê “Ek het jou geroep vir jou kinders”. testimonies Leaders Camp Jack Daly, 37 years “Going to the Men’s camp has been a highlight for me each year. Men of faith coming together to inspire, teach, build and share into each other’s lives has been underestimated by many who attended for the first time. I know, I did, but not anymore. I am sure that every man out there has a deep desire in his existence to give his best for his family, relatives and even to the world. For me, personally, it starts at home with my wife and children. The only way for me to do this is with Jesus Christ.” testimonies Manne Kamp Wim Venter, 39 years “Ek is nou al sedert 2013 in Keetmanshoop en het sover al die mannekampe bygewoon. Nou ja, elke kamp is op sy eie manier spesiaal en dit is ook elke keer ʼn nuwe hoogtepunt wanneer ons manne vir ʼn naweek bymekaarkom om die Here se Naam groot te maak. Daar is ʼn paar dinge wat op die laaste mannekamp uitgestaan het: Eerstens het die boodskappe wat gedeel is op dié kamp, so mooi op mekaar gebou en veel meer gedoen as om net eenvoudig op ons groot mans se hartsnare te speel. Dit het sommer ons harte as sulks verander.” testimonies
contact form

Send Us a Message

My-Family-Church-Keetmanshoop-Namibia-Map
Contact / Location
Events / Calendar

Upcoming Events

4 - 5 April 2020 Family Market

2020 Calendar